|
Chinese Kippevleugels
Algemeen
Bereidingstijd: Langer dan 1 uur
Maaltijdgang: Hoofdgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 12 Hoendervlerkies -
1 eetlepel (15 ml) Donker Sojasous -
2 eetlepels (30ml) Lyle?s Gouestroop -
2 eetlepels (30ml) Tamatie Pastasous (of tamatiepuree) -
1 eetlepel (15ml) Wynasyn -
1 Vars rooi brandrissie, ontpit & fyn opgekerf -
Sesame Saadjies
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Was & droog vlerkies en plaas dit in ′n oondvaste bak.
Meng die sojasous, gouestroop, tamatiesous & asyn en giet oot die hoender.
Sprinkel sesame saadjies bo-oor.
Bak in die oond vir 45 minute teen 190?C (375?F) .
Bedien met rys en groente
(Genoeg vir 4)
|
|
|